Welcome to Gerard the Clown (Pty)Ltd

If you have already registered, please login to view prices.
If not, Please register a free account with us now.

login or Register

"ATKV-Buffelspoort Kuier Naweek"


Find out more about "ATKV-Buffelspoort Kuier Naweek"


Testimonials

Hi Gerard,

Ons het jou al 'n paar keer gebruik om ons seuns se verjaardag partytjies te kom seën met jou "Comedy Magic Show".
En ek moet sê, jou vertonings bly briljant!!!! Dis baie snaaks, baie skerp en lekker interaktief.
Ons kan net nooit uitgelag raak met jou vertonings nie.
Die kinders en die ouers het dit geweldig geniet!!!

Ons sal jou verseker vir al ons vriende en kinnise aanbeveel en ons sal jou verseker weer gebruik.

Baie dankie!!!!!!
Vriendelike groete,
Ellen en Christo Coetzee
Pretoria


Hi Gerard
Ek wil vir jou baie dankie sê,dat julle darem vandag by ons kon uitkom.
Jy en jou span het my kind se dag so volmaak.
Die maats kan nie uit gepraat raak oor jou nie.
Garreth was vreeslik in sy skik met jou en jou pop.Hulle probeer nou nog uitvind hoe daai pop kan praat.
Dit is wonderlik dat daar mense soos julle is wat kinders nog kan laat lag uit hul maagies uit.
Ek hoop dat ons in die toekoms weer van jou sal gebruik maak.
Dit was n wonderlike ervaring en verseker die hoogtepunt van die jaar.
Ek vra verskoning as ek bietjie bot was,maar n paar ma's het gery en ek was heeltemal oorweldig met al die kindertjies in my toesig.

Dankie vir jul wonderlike werk
Groete
Estey Edwards


Hi Gerard

Thx for the lovely show yesterday. Everyone really njoyed it.

Latifa


Gerard,

Baie dankie vir 'n wonderlike show! Die kids asook die pappas en mammas het dit baie geniet.
Ek bewonder jou gemaklike manier hoe jy met die kinders werk en op hulle vlak almal laat skaterlag!

Weer eens baie dankie. Sal verseker weer van jou gebruik maak en ek het jou besonderhede vir 'n paar vriendinne wat gevra het aangestuur.

Groetnis
Louise Nel


Baie dankie,Ek sal verseker weer van julle Dienste gebruik maak.Gerard jy was briljant.My seun het dit baie geniet en jou vertoning het opslae tussen die gaste gemaak.

Jou houding en vriendelikheid was vir almal aangenaam.Een van die maatjies het laat weet dat dit die lekkerste partytjie was waarop hy nog was. (Dit alleen maak enige koste die moeite werd)

Nogmaals dankie en ek is seker jy sal van krag tot krag gaan

Wian & Sonja Coetzer (Mooikloof)


Dear Gerardus

Just to say Thank You So Much for the show at Shaun’s 8th party. We all enjoyed it so much, and the kids are still amazed at the talking puppet and all your broken wands, how they just “fix” themselves with magic.

Thanx for the magic…….

Kind regards
Moya